-
Datum: Saterdag, 7 Mei 2022
Tyd: 09:00-16:00
Plek: Klipkraal Padstal
Verskeie uitstallers, heerlike gebak en wêreldklas koffie!
Die bekende “Brug na Berg” fietsry byeenkoms sal ook hier eindig. Kom geniet die dag saam met ons!
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=38403
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-