Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  • ‘n Kinderkanker bewusmakings-dag.
    Kinders van ouderdom 2-17 word genooi om deel te wees van: Pret en Plesier, Skatterjag, verskeie Speletjies, Poppekas, Praaitjie oor vroeër opsporing en bewusmaking van Kanker en Versorging by Kinders. Kies van ons eie Kinder Kookkedoor, versiering van Cupcakes, ‘n Geestelike konsert, musiek, en hope meer. Skryf in as ‘n span van 6 kinders (verskeie ouderdomme) of kom word deel van ‘n span.
    Kom wys jou talent en deel aan die Vermaak. Die inskrywings en dag se vermaak is GRATIS.
    Donasies sal aan “Cupcakes 4 Kids with Cancer” geskenk word.

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order