Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
Events
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEP KUNSTEFEES 2016
    GARIEP ARTS FESTIVAL 2016

     

    TOEGAAN TOT DIE GARIEP FEESTERREIN

    Hekke open om 09:00 en sluit om 22:00

    KAARTJIE PRYSE VIR TOEGANG TOT DIE FEESTERREIN

    Donderdag

    Volwassenes: R40

    Pensioenarisse en skoliere: R30
    (Toon ID as bewys)

    Vrydag en Saterdag

    Volwassenes: R50

    Pensioenarisse en skoliere: R30
    (Toon ID as bewys)

    Saterdag

    Volwassenes: R60

    Pensioenarisse en skoliere: R30
    (Toon ID as bewys)

    Sondag

    Gesinsdag: R20

    Kinders onder 6:  GRATIS

    Let wel: Kaartjies vir produksies is slegs geldig vir daardie bepaalde vertoning en kan nie gebruik word om gratis toegang tot die terrein te verkry nie.
    Please take note: Tickets to productions are only valid for that particular show and cannot be used to obtain free access to the terrain.

    ORGANISEERDERS

    Uitvoerende Bestuurder (HUB)
    Bernice Sutton
    Direksie Voorsitter
    Marius Nagel
    Direkteur
    Nelius Ferreira
    Bemarkingskonsultant
    Hanlie Krös
    Bemarking en Markte
    Delphie Crouse
    Bestuurder: Logistiek en Dienste
    Chris Human
    Assistent: Logistiek en Dienste
    Boepie le Roux
    Tegniese Bestuurder
    Corné Thompson
    Admin
    Megan Bindeman
    Assistent: Artistiek
    Lizelle Strydom
    Kaartjiekantoor bestuurder
    Corrie Nagel
    Advertensiekonsultant
    Koekie le Roux
    Fees-fotograwe
    Talitha Kuhn
    Amberlé Sutton
    Gasvrou-koördineerder
    Sharon Steyn
    TEL: 053 832 5014/7
    FAKS: 053 832 5015
    E-POS: info@gariepkunstefees.co.za
    WEBWERF: www.gariepfees.co.za
    FACEBOOK: Gariep Kunstefees
    TWITTER: @Gariepfees
    ADMIN KANTOOR: Du Toitspanweg 157 | Kimberley | 8301| Posbus 1281 | Kimberley | 8300

  • Alt Phone 1: +27 53 83250147
    Admin Mail:
    100% Local: -
    Premium Company: -
    Service Excellence Promise: -
    Local Grading: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Place (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order