Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEP KUNSTEFEES KAARTJIES
    TICKETS FOR THE GARIEP ARTS FESTIVAL

    Gariepfees_Kaartjiekantoor-PL-01
    Die Gariepfees se kaartjiekantoor is in die Kimberley Garden Court se klein konferensie-lokaal open.  

    Skakel die kaartjiekantoor by 053 832 6342/3 vir kaartjienavrae

    Feesnavrae kan gerig word aan die feeskantoor by 053 832 5014/7.

    KAARTJIEKANTOOR-URE (MAANDAG TOT VRYDAG)

    25 Jul – 19 Aug 2016

    09:00 – 16:45

    22–31 Augustus 2016

    09:00 – 18:00

    1–3 September 2016

    09:00 – 22:00

    4 September 2016

    09:00 – 14:00

    KAARTJIE PRYSE VIR TOEGANG TOT DIE FEESTERREIN

    Donderdag

    Volwassenes: R40

    Pensioenarisse en skoliere: R30
    (Toon ID as bewys)

    Vrydag en Saterdag

    Volwassenes: R50

    Pensioenarisse en skoliere: R30
    (Toon ID as bewys)

    Saterdag

    Volwassenes: R60

    Pensioenarisse en skoliere: R30
    (Toon ID as bewys)

    Sondag

    Gesinsdag: R20

    Kinders onder 6:  GRATIS

    Let wel: Kaartjies vir produksies is slegs geldig vir daardie bepaalde vertoning en kan nie gebruik word om gratis toegang tot die terrein te verkry nie.
    Please take note: Tickets to productions are only valid for that particular show and cannot be used to obtain free access to the terrain.

    COMPUTICKET

    Kaartjiebesprekings is ook oop by alle Computicket verkoopspunte,  by www.computicket.com en telefonies by 0861 915 8000.

    PRG-Computicket

    Toegang tot die feesterrein: Hekke open om 09:00 en sluit om 22:00

  • Alt Phone 1: +27 53 832 6343
    Admin Mail:
    100% Local: -
    Premium Company: -
    Service Excellence Promise: -
    Local Grading: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Place (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order