Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Our Story

    Since 1967, when founder and executive chairman, Allen Ambor, opened the Golden Spur in Newlands, Cape Town, Spur Steak Ranches have been part of the South African family.

    In the years since then, Spur has helped create countless special memories and earned a reputation for tasty, nutritious, value-for-money meals.

    We’ve also grown into an internationally recognised brand with many local and international restaurants.

    So, what’s our recipe for success? Simple: a warm, relaxed, family-friendly environment; generous portions of great-tasting food; and a hearty helping of quality!

    RECOMMENDED PLACES PROVIDING SIMILAR PRODUCTS / SERVICES
    Filter by
    Post Page
    Sort by
  • Admin Mail:
    Pet Friendly: -
    Price Range: NA
    Cuisine: Steakhouse
    Style: Classic Family Steakhouse
    Ambience: Family
    WiFi: Yes
    Alcohol: -
    Smoking: Yes
    Accept Credit Cards: -
    Kids Friendly: Yes
    Delivery: -
    Drive-Through: -
    100% Local: -
    Premium Company: -
    Service Excellence Promise: -
    Local Grading: -
    AdminData:

    choctaw@spursteakranch.co.za

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Overall Rating:

    1 Review on “Choctaw Spur”

    1. Liesel Choctaw Spur

      Het n baie slegte ondervinding gehad by die Choctaw Spur.

      Ons het by ons tafel gaan sit en ons drankies bestel dit het omtrent 20min gevat vir dit om by ons te kom, het toe ons kos bestel wat omtrent 40 min gevat het en toe dit by ons kom was die een bord se kos koud en 3 van ons het glad nie uieringe gekry nie en die een steak was “done” en nie “medium to rare” soos bestel nie, ons het die waiter gevra waar is die uieringe waarop hy geantwoord het dat hulle niks op die oomlik het nie, maar hy sal gou vir ons “organize”, hy het toe 3 bordjies gebring met dit op, die bord wat koud was het ons terug gestuur en toe dit terug kom was die kos warm, maar die wors op die bord was nogsteeds koud, het dit maar net so gelos. Toe die ete klaar was het ons n vanilla melkskommel bestel, dit het omtrent ook 15min gevat om by die tafel te kom en toe was dit die aakligste melkskomel wat ons nog gedrink het, dit het geproe of hulle melk gevat het en net vanilla essence by gegooi het, ons het dit ook terug gestuur en n nuwe een gekry, maar dit was nie veel beter nie.

      Vir die kostes op die kos verwag n mens n bietjie beter kwaliteit. Om eerlik waar te wees gaan Choctaw Spur ons nie weer vinning sien nie.

      Dankie

    Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Place (overall):
    Rate this Place individually for:
    Service
    Staff
    Value
    Atmosphere
    Cleanliness
    Food Quality

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order