-
Boshof gaan weer GROOT van 21-23 Augustus 2014 met ons jaarlikse skou en rooivleis expo. Kom geniet n eg plattelandse skou saam met ons. Hou ons blad dop vir meer inligting en die volledige skou program.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=9540
-
-