Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES INNIEROF

    Met Neels van Jaarsveld
    Datum: Donderdag 1 September

    Tyd: 18:00
    Koste: R110

     

    My vrou sê ek moet oefening kry. Maar wat?
    Draf?
    In my opinie is draf vir mense wat die geleentheid sien om aanvaarbare pienk of lemmetjiegroen tekkies te koop. En wat is die doel van draf? Jy trek jou pienk tekkies aan en begin, net om na twintig minute natgesweet weer huistoe te kom. Hoekom het jy nie net geloop nie, dan het jy veertig minute later huistoe gekom. Jou vrou sal die ekstra tydjie sonder jou waardeer.

     

    Fietsry?
    Daar is iets onaanvaarbaar aan ‘n man wat ‘n kar kan bekostig, maar skielik met sy oorgewig lyf weer begin fietsry. Dis asof jy vir die wêreld sê, ja, my eerste laerskool kys was toe reg, ek is ‘n nool. En dan is hy boonop bereid om ‘n gek van homself te maak deur lycra aan te trek. Jy en al jou ander fietsry vriende dink dalk ‘n stywe broekie gaan help met wind weerstand, maar minder vreet gaan baie meer help.
    En fietsryers is te vriendelik, want dis ‘n konstante gegroetery. Hulle lyk soos mense sonder vriende nou ry hulle naweke iewersheen fiets om ‘n braaimaatjie te ontmoet.

     

    Rugby?
    Nee. Daar is nie genoeg steroids of drugs in die wêreld wat my gaan help om Eben Etsebeth te tackle nie.

     

    Krieket?
    Nee. Ek hou nie van wit nie en ek hou van wen. Ek wil dit nie met tien ander ouens deel nie.

     

    Al wat oorbly is gholf en dit het my lewe verander.

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order