Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  •  
    Moedersdag Ete – Kandirri Game Lodge
    Datum: 10 Mei 2015
    Koste: R195 per persoon, kinders onder 12 gratis
     
    ‘n Ma is ‘n engel van bo wat ons omvou met haar vlerke en veilig hou.
    Wat ons einas soen as ons geval het, ons troos as ons harte gebreek is, ons hand vashou deur moeilike tye, by ons staan deur dik en dun. Almal vertel van hoe trots sy is op haar kinders. ‘n Ma is ‘n “all in one” – kan als doen.
     
    Kom bederf jou moeder saam met ons die 10de Mei en wys haar hoe spesiaal sy is. Kostes is R195 per persoon. Kinders onder 12 gratis.
     
    Slegs op bespreking.
    Besprekings kan gedoen word deur Facebook, Email of SMS/Bel.
    RSVP voor 6 Mei 2015.
     

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.