-
Snotkop & Wikus v/d Merwe @ Pirates Rugbyveld
Datum: Sat 12 Maart 2016
Tyd: 20:00 (Plaaslike kustenaars vanaf 18:00)
Plek: Pirates Rugbyveld
Volwassenes: R150.00 p/p
Laerskool Leerders: R100.00 p/p
Voorskool: Gratis
Kaartjies beskikbaar by Hoërskool Noord-Kaap (Sportkantoor)
Verversings te koop of bring jou eie piekniekmandjie (Corkage fee: R50.00)
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=21329
-
-