-
Datum: Vrydag, 21 Augustus 2026
Afhaaltyd: 17:00–18:00
Plek: APK Kimberley – Die Kruis Gemeente
Kaartjies: R100pp
APK Kimberley – Die Kruis se OSBRAAI . . . is om die draai!
Koop jou kaartjie sommer gou . . . Joanie wag vir jou! 082 064 5882
Sien jou dan . . . en bring die hele span!
Vleis, aartappelslaai en roosterkoek is op die spyskaart – dit is voorwaar die moeite werd!
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=35188
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-

