-
Datum: Vrydag, 22 Augustus 2025
Tyd: 17:00 of 17:30
Plek: APK Kimberley – Die Kruis Gemeente
Kaartjies: R100pp
Dié datum, 22 Augustus 2025 is al te fraai;
Want dan is dit ons jaarlikse Osbraai!!!
Koop jou kaartjie sommer gou; ⏳️
Voor dit uitverkoop, en jy val dan flou. 😑
Die prys is glad nie duur; 💎
Net genoeg vir vleis en vuur! 🔥
Kaartjies is slegs R100 per persoon, en beskikbaar by ons admin persoon Annalien Keyser: 083 715 1202
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=35188
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-