Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  •  
    Nataniël Live @ Taberna Dei
     
    Datum: Dinsdag, 14 Februarie 2017
    Tyd: 19:00
    Plek: Taberna Dei Diamantstad
    Koste: R150pp
     
    “Bid jou aan,” sê Charl du Plessis, “Nataniël is vreeslik verlief en nou wil hy op Valentynsdag optree. Hy sê hy gaan dit die mees romantiese Valentynsdag van alle tye maak.”
    Op 14 Februarie gaan hy sy liefde in Kimberley ten toon stel – sy liefde vir stories en sing.
     
    Du Plessis, Nataniël se begeleier die afgelope 18 jaar, sal ook op die verhoog wees om hom te begelei wanneer hy sy gunsteling-blues, -jazz en -popmusiek sing.
    Hy sal ook van sy snaaksste stories in Engels en Afrikaans vertel, waarvan een uit sy nuutste boek, Zip!
    En wat is ’n Nataniël-vertoning sonder uitspattige kostuums? Daarom het hy sy jare lange ontwerper Floris Louw gevra om vir hom ’n nuwe versameling uitrustings te maak.
    Die optrede word in die Taberna Dei in Kimberley aangebied.
     
    Besprekings kan gedoen word by 083 746 8385.
     

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order