-
Datum: Vrydag, 15 Augustus 2025
Tyd: 17:00-21:00
Plek: @ The Fire Venue
• Vars Kos Produkte
• Springkasteel
• Boma Vuur
• Biertuin met Volledige Kroeg
• Honde Welkom
• Lewendige Musiek
Maak jou Vrydag spesiaal en kom kuier by ons Nagmark op 15 Augustus vanaf 17:00!
🍺 Bar is oop – kom geniet ’n yskoue Fokof Lager op tap
🍔 Heerlike street food
🛍️ Plaaslike en handgemaakte stalletjies
🔥 Groot vure en ‘n warm atmosfeer
🎶 Musiek & vibes vir die hele gesin
Dis ’n perfekte aand vir kuier, kos en koue bier – bring jou mense en maak herinneringe!
Kontak 063 324 2092 vir meer inligting
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=41544
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-