Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Vrydag, 6 Februarie 2026
    Tyd: 17:00-21:00
    Plek: @ The Fire Venue
     
    • Vars Kos Produkte
    • Springkasteel
    • Boma Vuur
    • Biertuin met Volledige Kroeg
    • Honde Welkom
    • Lewendige Musiek
     
    Alweer tyd vir ń heerlike kuier saam met familie, vriende en kinders!! Die verskeidenheid kosstalletjies belowe om iets lekker vir elkeen se smaak en sak te hê!! Kuier terwyl Kunle op sy saksofoon speel met ‘n yskoue bier of glasie wyn of ‘n heerlike koppie filter koffie. Allerlei ander stalletjies waar jy jou produkte kan aanskaf vir die res van die week!
     
    Kontak 063 324 2092 vir meer inligting
     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order