-
Datum: Vrydag, 8 Mei 2026
Tyd: 17:00-21:00
Plek: @ The Fire Venue
• Vars Kos Produkte
• Springkasteel
• Boma Vuur
• Biertuin met Volledige Kroeg
• Honde Welkom
• Lewendige Musiek
Kom kuier Vrydag by die NagMark, bring die familie en vriende terwyl die kinders speel!!Heerlike verskeidenheid van kos stalletjies asook plaaslike klein entrepreneurs wat uitstal!
Kontak 063 324 2092 vir meer inligting

Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=41544
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-


