-

Moredou Fees – Jacobsdal7 – 9 November 2014 Hartland
6km op grenspad. Makiti wat jy nie kan misloop nie!!
Vrydag aand: Dans 19:30 – Volw R100pp – Laerskool skolier R30pp
Ete ingesluit, Kontantkroeg.
Saterdag: Feesdag 9vm
Volw R20pp – Kind R10pp
*kos stalletjies * geskenk stalletjies * kindervermaak * kunstenaars * lekker musiek *
Sondag: Opelug kerkdiens 9vm
DS Waldimar Stumphe. *Spesiale kollekte gaan aan Phambile Laerskool.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=11333
-
-

