-
Datum: Dinsdag, 27 April 2021
Tyd: 08:45
Plek: Markdag te 8 Myl Restaurant & Venue
Kaartjies: R50pp
Kleredrag: Ou wit t-hemp, klere wat nie weer gebruik gaan word nie en ‘n handdoek (gaan vol kleursel/verf wees)
Afstand: 5km
Kaartjies is vanaf 19 April gedurende besigheidsure by Torga Optical Diamond Pavilion, Kimberley te koop.
Kaartjies sal ook van 07:30-08:30 by die wegspringplek te 8 Myl beskikbaar wees.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=38013
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-