Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Vrydag, 8 April 2022
    Tyd: 07:00
    Plek: Kimberley Golf Club
     
    HelpJag in samewerking met Kriek Wildlife Group bied vanjaar ’n Gholfdag in Kimberley, die diamantstad van Suid-Afrika aan. Dié geleentheid het veral ten doel om fondse in te samel vir die volhoubaarheid van die projek. HelpJag is ’n inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkie-projek aan te vul en te sorg dat proteïen in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van ’n bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word.
     
    Vir enige navrae
    Stuur gerus ‘n E-pos aan margole@helpjag.co.za of info@mattanu.com
     
    Aandfunksie – 19:00 by Mattanu
    Die aandfunksie is oop vir die publiek – beperkte aantal kaartjies beskikbaar.
    Arriveer by Mattanu en roep ontvangs by die hek.
    Beweeg na veilinglokaal en kry daar aanwysings na Kameeldoringboma.
     

     

     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order