Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Vrydag, 12 April 2024
    Tyd: 11:00
    Plek: Kimberley Golf Club
     
    Weens groot aanvraag bied HelpJag, in samewerking met Kriek Wildlife Group, vir ‘n derde opeenvolgende jaar ‘n gholfdag in Kimberley, aan. Dié geleentheid het veral ten doel om fondse in te samel vir die volhoubaarheid van die HelpJag-projek.
     
    HelpJag is ‘n inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand (SHH) se Kosblikkie-projek aan te vul en te sorg dat proteïen in die vorm van wildsvleis deel is van die bord kos wat SHH daagliks aan ongeveer 9 000 kleuters voorsien.
     
    Vir enige navrae
    Stuur gerus ‘n E-pos aan margole@helpjag.co.za.
     

     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order