Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES MILO DIE NAR

    Datums en Tye:
    Donderdag 1 September @ 15:00
    Vrydag 2 September @ 15:00

    Plek: Gariep Verhoog

     

    Milo die Nar is al ‘n hele tien jaar in die bedryf en hy het al talle feeste besoek waar hy uiters gewild is onder die jongspan. Hierdie nar is nie net snaaks nie, hy is ook sommer lekker kleurvol.

     

    Milo gaan op Donderdag en Vrydag die feeskinders vanaf die Gariep Verhoog vermaak met toertjies, balonne en kleurvolle verfhale op opgewonde gesiggies. Hy sal ook op die terrein te sien wees, kyk dus gerus uit vir hierdie feestelike karakter.

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order