Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES JAK DE PRIESTER - EK SNY DIT AF

    Datum: Vrydag 2 September
    Plek: Newton Teater
    Tyd: 20:00
    Koste: R120

     

    Jak de Priester se produksie vir 2016 heet “Ek sny dit af”.  Sewe splinternuwe komposisies, twee treffers, twee liedjies wat mense laat skater, maar wat nooit op radio of televisie gespeel mag word nie, ‘n TV-temalied en ‘n alternatiewe sportsliedjie. Die liedjie wat egter die grootste impak maak onder gehore die laaste paar maande, is die liedjie BOERVROU. Splinternuut. Geskryf vir elke Afrikanervrou op hierdie aarde. Om dankie te sê.   “…ek is dankbaar dat ‘n Boervrou my grootgemaak het…”

     

    Daar is baie humor in hierdie konsert met liedjies soos ‘Ek sny dit af’, ‘Bo blink, onder stink’ en ‘Troudatum’. Daar is hope nostalgie met nuwe liedjies soos ‘Drakensberge Liefde’. Daar is baie energie en patriotisme in ‘Die alternatiewe sportliedjie’ en daar is saamsingoomblikke met twee bekende treffers in ‘n total nuwe baadjie. Jak de Priester bring ‘n splinternuwe vertoning op die planke wat sy aanhangers sal laat les opsê van lekkerte en nostalgie, trane en trots en saam met hom hulself afsny van die wêreld, sal lag oor situasies in ons land en sal laat nostalgies raak oor wat belangrik is.

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order