Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES FEES-STRAATMYL

    Datum: Saterdag 3 September
    Plek: CBC Sportgronde
    Tyd: 07:00
    Koste: R80 vir volwassenes, R50 vir kinders

     

    Dis Amptelik! Jy sal dieper moet delf en vanjaar jou gesondheid kom ontgin!

     

    Leefstyl en fiksheid is beslis twee onderwerpe wat deesdae baie meer aandag kry en dis ook hoogtyd! Vanjaar ondersteun die Gariep Kunstefees twee baie spesiale inisiatiewe om te verseker ons feesgangers skud die feesvetjies suksesvol af.

     

    Vanjaar kan plaaslike en nasionale atlete uitsien na die Diamond League AC se eerste Fees-straatmyl wat op Saterdag, 3 September, sal plaasvind. Inskrywings is slegs R80 vir volwassenes en R50 vir kinders en dit sluit ook jou terreintoegang vir dié dag in. Jy kan jou deelname bespreek by Computicket en moet jou kaartjie saambring as registrasie na die beginpunt van die Straatmyl. Na die myl handig jy jou kaartjie by Hek nommer 2 (Sol Plaatje Hek) op die feesterrein in en kry jou feesbandjie vir die dag om lekker te kom fees. Skakel Theo vir meer inligting: 078 987 3084.

     

    Tenttoegang uitgesluit.

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order