Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES DOWWE DOLLA

    Datum: Saterdag 3 September
    Tyd: 20:00
    Koste: R130

     

    Dolla storm die kuberruimte in om die verskil tussen Twitter, Facebook, Instagram en Solitaire te probeer “deconstruct”. In die proses onthul sy die werklike redes hoekom vrouens nog mans “aanhou”, sy ontleed die Suid-Afrikaanse “braai” in detail uit ’n blonde sielkundige oogpunt. Natuurlik lei dit tot ingewikkelde onderwerpe soos trofeejag, Homeopatie, arachnofobia en hondsdolheid.

     

    En vir die eerste keer, maak ouma Dowwe Dolla ook haar verskyning om ‘n meer wyse en histeriese, ek bedoel historiese, perspektief aan alledaagse gebeure in ons land te gee. Nog ‘n lag/minuut woord-tsunami van Suid-Afrika se gunsteling blondine.
    #proudlysêfafrican

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order