Datum: Sondag, 23 Nov Read more [...]
-
Datum: Woensdag, 19 November 2025
Tyd: 18:00
Plek: Yonder
Kom loer in, bring jou glimlag en geniet ‘n Iekker kuier saam met ons! Bring die gesin, kollegas en vriende.
Ervaar die storie van Kersfees soos nog nooit tevore nie.
• Onvergeetlike Kersblyspel
• Kosstalletjies
• Koeldrank
• Snoepie
• Koffie
TOEGANGSFOOI:
SLEGS DONASIE
Ons benodig die volgende:
• Toiletware
• Kontant
BRING SAAM:
• Kampstoel
• Kombers
• Piekniekmandjie
• Koelbokse
Kontak Liesel vir meer inligting: 053 841 0532/7

Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=41199
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-

