-
Datum: Sondag, 23 November 2025
Tyd: 18:00
Plek: NG Kerk Harmonie, Kimberley
Kom luister, sing saam en beleef die pragtige verhaal van Jesus Christus deur musiek en kersliedere. Kom deel in hierdie besondere aand van lof, lig en vreugde!
Let asseblief daarop: daar sal geen oggenddiens wees op 23 November nie.Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=42000
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-

