-
Dit is tyd vir ons jaarlikse KANSA Matrieknooi 2019!
Inskrywings vir hierdie jaar se KANSA Matrieknooi is oop.
As u weet van 'n “Matrieknooi” wat graag deel wil wees van hierdie jaar se geleentheid, skakel Andries by 084 242 2220 vir meer inligting.
Deel dit asseblief met alle matriekmeisies wat u ken, en laat hulle deel wees van hierdie ongelooflike geleentheid.
KLIEK HIER VIR INSKRYWINGSVORM
It’s time for our annual CANSA Matrieknooi 2019!
Entries for this years CANSA Matrieknooi is open.
If you know of a “Matrieknooi” that would like to be part of this year’s event give Andries a call on 084 242 2220 for more details.
Please share it with any Matric girls you know and let them be part of this amazing event.
CLICK HERE FOR ENTRY FORM
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=35413
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-