-
Datum: Donderdag, 31 Januarie 2019
Tyd: 18:00-20:00
Plek: Life Church, Kimberley
Koste: R250pp (sluit in “Pret met huiswerk” kit)
PRET MET HUISWERK WERKSWINKEL WORD DEUR BRAINGAIN KIMBERLEY AANGEBIED.
Graad 1 – 3 ouers ~ kom drink ‘n koppie koffie saam met ons en leer om huiswerk pret te maak.
Volgens ’n studie deur die Universiteit van Michigan kry jong kinders vandag tot drie keer meer huiswerk as kinders 20 jaar gelede.
Voel jy oorweldig deur die hoop huiswerk wat jy elke middag saam moet deurdraf?
Sukkel jy met vaslegging van die huiswerk?
Ons gee vir jou idees om + en – somme, breuke, inoefen van spelwoorde, tafels, tyd, taalbegrippe soos woordsoorte makliker te leer.
PRET MET HUISWERK is ‘n praktiese werkswinkel wat lewens verander.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=33744
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-