-
Wynveiling @ NG Kerk Kimberley-Harmonie
Datum: Donderdag, 18 Mei 2017
Tyd: 18:30
Plek: NG Kerk Kimberley-Harmonie
Koste: R50pp
• Driegangmaaltyd Ingesluit
• Eie Drinkgoed
• Drag: Aemi-formeel
• Toon asb kaartjie by ingang
NG Kimberley Harmonie hou wynveiling. Mans en dames welkom. R50 Per persoon. Kaartjies beskikbaar by NG Kimberley Harmonie of skakel Ds Santie Nel by 083 299 7227.
Kontak Abram Swanepoel by 084 255 1155 vir navrae of die kerkkantoor by 053 832 7722.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=26797
-
-