Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
Events
  •   
    N. G. Kerk Kimberley Harmonie
       
    NG Kerk Kimberley Harmonie
    Nederduitse Gereformeerde Kerk Kimberley Harmonie
       

    RECOMMENDED PLACES PROVIDING SIMILAR PRODUCTS / SERVICES
    Filter by
    Post Page
    Sort by

    MASOIL Lubricants

    We pride ourselves on

    1

    Windhoek Draught Park

    Griqua Park (currently

    1

    The Bandit BBQ

    The Bandit BBQ is a Texan

    1

    RyVa Academy of Learning

    English Medium Independent

    1

    CLF Publishers

    OUR VISION IS TO TAKE THE

    1

    Chanbe African Safaris - Game Lodge

    As the rising sun casts

    1

    Blueroom Designs - REBRANDED

    Blueroom Designs has

    1

  • Admin Mail:
    100% Local: -
    Premium Company: -
    Service Excellence Promise: -
    Local Grading: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Overall Rating:

    Individually rated for:

    Service
    Staff
    Value

    1 Review on “N. G. Kerk Kimberley Harmonie”

    1. Stephanus Hennig N. G. Kerk Kimberley Harmonie

      Individually rated for:

      Service
      Staff
      Value

      God het dit genoem:
      Eerste, tweede, derde, vierde, vyfde, sesde, sewende dag.

      Maar die mens kom en vernoem die dae van die week na afgode!
      Die 1ste dag, die dag van Christus Jesus, word die eer aan die songod gegee!

      Gedurig, elke dag, word afgode vereer, en nié die lewende God wat dit alles geskape het nie!

      Hóé hoog is die sonde van die Christendom!

      God sê: In terugkeer lê jou heil.
      Maar wie luister?
      Wie gee ag?
      Daarom sal die onheil hulle tref sonder enige vertroosting.

      Vreeslik gaan dit wees om die toorn van God te ervaar wat sal losbars oor al die ongehoorsames!

      En houtgerus gaan die Christendom aan; “want die genade van die Here is só groot, Hy vergewe al ons sondes;
      Ons moet maar net elke dag om vergifnis vra.”

      Sal God vergewe wyl die Christendom moedswillig voortgaan, elke een met die grootste liefde van hulle harte, hul afgodery, hul stokperdjies, hul sport verering…

      Die kerk se prediking is afgewater en geesloos.
      Die sout het laf geword en deug vir niks goeds meer nie, as om op die ashoop gegooi te word.

      Ontwaak! Ontwaak! O Christendom, en bekeer julle tot die lewende God.
      Skeur julle hart en nie julle klere nie.
      Miskien sal julle verborge bly in die dag van besoeking.

      Gee ag tot verootmoediging toe, want die dag van die Here is naby.

      Salig is hulle wat geregtigheid doen, die opregtes van hart, want hulle alleen sal die vrede van God ervaar.

      Stephanus Hennig
      ‘n Dienskneg van die lewende God.

    Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Place (overall):
    Rate this Place individually for:
    Service
    Staff
    Value

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order