Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES AMANDA STRYDOM

    Datum: Saterdag 3 September
    Tyd: 17:00
    Koste: R130

     

    Hierdie vertoning is vintage Amanda. Sy vier haar 60ste verjaarsdag en 37 jaar in die bedryf met liedjies uit haar groot repertoire, uittreksels uit haar eenvrou vertonings en staaltjies oor haar loopbaan en lewe. Getrou aan Strydom, dek hierdie vertoning ‘n wye spektrum emosies – van die skreeusnaakse tot roerende patos en ‘n wye spektrum tale − Afrikaans, Nederlands en Frans. “Die hele boksemdaais” het vanjaar die Fiësta-toekenning gewen vir Beste prestasie in ‘n musiekgedrewe produksie.
    Strydom word begelei deur die talentvolle Coenraad Rall.

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order