Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES LOLLOS 8 SKATERLAG

    Datum: Donderdag 1 September
    Tyd: 16:00
    Plek: Gariepfees Newton Teater

    Koste: R80

     

    Lollos het sy lag verloor. Ewe skielik wil sy vlerkies nie meer klap om te kan vlieg nie, nie eers as die kindertjies lag nie! Dit maak vir Lollos baie mismoedig. Lettie en Disco moet gou ‘n plan beraam om weer Lollos se lag terug te kry. Hulle vra vir Karla om saam met hulle ‘n kompetisie te hou om iemand te vind wat weer Lollos se lagsnare sal kan kielie. Intussen skaterlag die gehoor op die ritme van skreeusnaakse nuwe Lollos-liedjies en hulle kan beslis ook weer die ou bekendes verwag in ‘n opgewekte vertoning met lekker gehoordeelname. Sal Lollos weer sy lag vind? Kom help hom asseblief soek!

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order