Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES CLARICE EN DIE REËNBOOGKIDZ

    Datum: Sondag 4 September 2016
    Plek: Gariep Verhoog

     

    Clarice en die Reënboogkidz is ‘n splinternuwe kindervertoning vir kinders tussen die ouderdomme van drie tot twaalf jaar. Die hoofdoel is om kinders te bederf met oorspronklike Afrikaanse kindermusiek. Dis ‘n kleurvolle opvoedkundige produksie, vol Bybelse beginsels en stories in die vorm van liedjies en praktiese lessies. Dis ‘n fees vir die kleine!

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order