Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Hoewel dié kantoor in Dalhamweg 2A nou permanent gesluit is, hou die Kimberley-personeel van dié twee publikasies aan om vanaf die huis te werk en is Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 17:00 beskikbaar om nuuswenke te ontvang of kwotasies vir advertensies of promosie-artikels te gee.
     
    Vir nuuswenke vir Noordkaap, stuur ’n e-pos na helena.barnard@media24.com of stuur ’n boodskap na die Facebook-blad Noordkaap koerant.
     
    Vir nuuswenke vir Volksblad, stuur ’n e-pos na Anena Burger by anena.burger@24.com of skakel 066 233 1901.
     
    Vir advertensies in dié publikasies, kontak vir Natasha Ingram, die advertensiebestuurder, by natasha.ingram@media24.com of skakel 082 567 3883.
     

    Die Volksblad en Noordkaap Koerant - Information - Contact Details - Location - Subscriptions

    Die Noordkaap Koerant.

    Nuus Wenke

    Bel 061 508 1136, e-pos noordkaap@volksblad.com of SMS anoniem na 45533 met nuus. Die SMS moet met die letters NK begin.

    Kry jy jou gratis Noordkaap Koerant?
    As jy nie jou koerant kry nie, stuur asb. `n SMS met jou adres na ons verspreiders by 083 253 4014.

    Die Noordkaap Koerant probeer om alle nuus op al sy platforms so akkuraat moontlik aan te bied sonder om aanstoot te gee, lasterlik te wees of privaatheid te skend. Omdat sosiale netwerke onmiddellik is, kan enige mens enige inligting op Noordkaap se sosiale netwerke pos. Die redakteur probeer so ver moontlik alle voorsorgmaatreëls tref om sodanige inligting so gou moontlik te verwyder. Lesers word versoek om so gou moontlik enige aanstootlike bydraes aan te meld sodat dit dadelik verwyder kan word. Lesers wat meen inligting op die platforms voldoen nie aan die standaarde van die etiese perskode, wat Media24 onderskryf, nie, kan ook met die persombudsman by sy kontakbesonderhede op die blad onderaan in verbinding tree.

     

    Noordkaap is ’n tweetalige koerant, hoewel meestal Afrikaans. Ons druk elke Woensdag 22 500 uitgawes wat deur nagenoeg 83 000 lesers gelees word. Die koerant word gratis in Kimberley by huise afgelewer en in 21 omliggende kleiner dorpe in die Noord-Kaap versprei.

    Met ’n sterk klem op sport, skole, kultuur en mense stories poog Noordkaap om ’n lekkerlees-ervaring te bied. Weens bepaalde redes dra ons nie politieke- en misdaadnuus nie. Ons wil eerder interessante berigte dra wat nêrens anders verskyn nie.

    HAAK JY VAS?

    Stuur 'n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 740 1073 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands).

    Kantoorure: Ma. tot Vr. 08:00-17:00; Sa. tot So. 08:00-11:00.

    Die Noordkaap Koerant Redakteur

    Christiaan Cloete

    Christiaan.Cloete@volksblad.com

    Tel: 053 831 2331

    Faks: 086 607 9923

    Die Noordkaap Koerant Advertensies:

    Cesilia Victor

    Cesilia.Victor@volksblad.com

    Tel: 053 831 2331

    Faks: 053 832 0931

    Adres:

    Dalham Straat 2A

    Memorial Area

    Kimberley

    8301

    Tel: 053 831 2331

    Die Noordkaap Koerant Lesersredakteur

    George Claassen

    george.claassen@media24.com

    Tel: 021 8513232

    Die Noordkaap Koerant bedien die provinsie vanaf 1 September 1982.

     

    Die Noordkaap Koerant op Kimberley City Info

    RECOMMENDED PLACES PROVIDING SIMILAR PRODUCTS / SERVICES
    Filter by
    Post Page
    Sort by
  • Alt Phone 1: +27 66 233 1901
    Alt Phone 2: +27 82 567 3883
    Admin Mail:
    Delivery: -
    100% Local: -
    Premium Company: -
    Service Excellence Promise: -
    Local Grading: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Overall Rating:

    Individually rated for:

    Service

    2 Reviews on “Media 24 (Die Volksblad, Die Noordkaap Koerant, The Northern Cape Express)”

    1. Tanya Davis Media 24 (Die Volksblad, Die Noordkaap Koerant, The Northern Cape Express)

      Individually rated for:

      Service

      Hello julle, ek probeer nou maar die hele wereld jong. Ons is op vakansie hier in Nababeep buite Springbok en hier is baie honde wat julle hulp nodig het. soos bure wat ek 2 jaar terug deur n rescue plek in Johannesburg die mamma hond laat reg maak het vernuut, sy is nou dood en die man het al weer n hond. siestog nog baie jonk en hy is maar net daar. WIE KAN HELP EN WAT KAN OMTRENT DIE DIERE GEDOEN WORD, dis n pragtig wereld maar baie hartseer dat niemand omgee na die dorp se diere nie. Kan die VET in springbok nie iets hier omtrent doen nie. Asb mense dink vir n slag na ons diere ook. Dis baie baie hartseer. Ek weet nie meer wie mens moet vra nie maar dis baie sleg vir die mooi wereld. Ek wil nie meer hierna toe kom nie want niemand kyk na hulle diere nie. Eks seker daar is mense wat baie lief is vir hulle diere maar asb. Kom nou dorps mense. Help asb.

    2. madelein Media 24 (Die Volksblad, Die Noordkaap Koerant, The Northern Cape Express)

      n man van strydenburg word aangekla van sy kleinkinders se molesteering saak kom voor op 26 junie te hopetown

    3. Mohamed Rafiek Essop Media 24 (Die Volksblad, Die Noordkaap Koerant, The Northern Cape Express)

      Dear Sir/Madam,

      I refer you to the article on page 9 of the Noordkaap newspaper of 19 June 2014 viz: Boetes verg nou jou aandag.
      I was unfortunate enough to be the recipient of exactly such a fine whilst in Johannesburg during the Easter weekend. I diligently went to the local licencing/registration offices to pay the fine speedily to avoid the penalty. However, I was told by a staff member at these offices, that they do not deal with AARTO matters and was then referred to the 4th floor at Flaxley House (the provincial traffic dept.) Here I was told that they do not accept AARTO fines and I should proceed to a post office. I proceeded to Hadison Park Post Office, where the very helpful staff went to great lengths to access the fine using the reference number printed on the fine. The fine was detected but they were unable to accept the discounted fine amount.
      After repeatedly unsuccefully calling the sharecall number, I have faxed AARTO for banking details. NO RESPONSE has been forthcoming.. I give up!!

    4. jacques Media 24 (Die Volksblad, Die Noordkaap Koerant, The Northern Cape Express)

      Hi julle
      Ek sal daar wees
      van jacques af
      xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx?

      1. Marlene Zwiegers Media 24 (Die Volksblad, Die Noordkaap Koerant, The Northern Cape Express)

        Daar het ‘n ou in Dalhamweg amper in die monument vasgejaag. DIe polisie is gebel….uur later is daar nog niemand nie. Ongeluk was ongeveer half tien die aand….dit was die tweede keer wat die ou met ‘n moviese spoed, asof dalham ‘n resiesbaan is, verby my huis jaag. Die ou het die toneel verlaat saam met iemand, die maats het weggehardloop en die kar staan steeds daar. Ek het al hoeveel keer die polisie gevra om iets te doen aan die mense wat so jaag en sal baie graag spoedhobbels in die straat wil he. DIe laerskool is om die hoek en naweke is dit onuithoudbaar in die straat.

    Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Place (overall):
    Rate this Place individually for:
    Service
    Staff
    Value

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order