Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
Events
  • About

    AfriForum is ʼn Maatskappy sonder winsoogmerk, met die doel om minderhede se regte te beskerm. AfriForum het ʼn spesifieke fokus op die regte van Afrikaners
    Description
    AfriForum werk om te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners voldoen word, deur as ’n geloofwaardige Afrikanerbelange-organisasie en burgerregte waghond – wat deel van die Solidariteit-beweging vorm – buite die werksplek op nasionale en plaaslike vlak die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed, terwyl daar terselfdertyd gewerk moet word om volhoubare strukture te vestig waardeur Afrikaners selfstandig hul eie voortbestaan kan verseker.Ons – die opstellers en ondersteuners van hierdie manifes – oefen die doelbewuste keuse uit om sinvol as Afrikaners voort te bestaan,met ons diepgewortelde basis is aan die suidpunt van Afrika. Ons ken geen ander tuiste nie.Hierdie reg op sinvolle voortbestaan geld vir alle gemeenskappe en ons werk
    graag saam ter bereiking van ’n beter toekoms vir almal. In die uitoefening van hierdie keuse tot vo… See More

    Sedert die organisasie se stigting in 2006 het AfriForum aansienlike groei ervaar en ʼn reeks suksesse behaal. Aangesien AfriForum finansieel uitsluitlik van publieke steun afhanklik is, kan die organisasie se krag en werksvermoë direk aan sy groei in ledetalle verbind word. Dit is waarom AfriForum Projek 100 000 van stapel gestuur het.

    Dit het AfriForum sewe jaar geneem om sy vyftigduisendste lid in 2012 te werf. AfriForum beoog egter om hierdie getal binne twee jaar te verdubbel deur sy honderdduisendste lid reeds in 2015 te werf.

    In die lig hiervan is AfriForum besig om ʼn omvattende internasionale strategie voor te berei. Die sukses van die implementering hiervan is egter afhanklik van die organisasie se mandaat en uitvoerende vermoë. Hiervoor het AfriForum lede nodig.

    Ons lede maak ons sterk

    RECOMMENDED PLACES PROVIDING SIMILAR PRODUCTS / SERVICES
    Filter by
    Post Page
    Sort by

    MASOIL Lubricants

    We pride ourselves on

    1

    Windhoek Draught Park

    Griqua Park (currently

    1

    The Bandit BBQ

    The Bandit BBQ is a Texan

    1

    RyVa Academy of Learning

    English Medium Independent

    1

    CLF Publishers

    OUR VISION IS TO TAKE THE

    1

    Chanbe African Safaris - Game Lodge

    As the rising sun casts

    1

    Blueroom Designs - REBRANDED

    Blueroom Designs has

    1

  • Admin Mail:
    100% Local: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Place (overall):
    Rate this Place individually for:
    Service
    Staff
    Value

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order