Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
Events
  •  
    Click here to view the new 8 Myl Restaurant & Venue
     
    Na Baie oorwegings, besluite, kopkrappe en Baie ander dinge, het ons besluit dat 8 Myl Animalfarm gesluit gaan wees vir die publiek. Ons gaan aan met ons weesdiere en sal beseerde diere inneem wat sorg, liefde en aandag nodig het, maar dis slegs diere wat op 8 Myl bly en ook hier ‘kuier’ terwyl ons hulle huisves in hulle uur van nood. Ons rehabilitasie van die diere is vir ons baie belangrik en het daarom (asook baie ander faktore), besluit dat dit vir mens en dier veiliger gaan wees om ons publieke deel heeltemal af te skaal. So, met ander woorde ons is heeltemal toe vir die publiek. Daar is wel ook ander redes wat daartoe by gedra het, maar ons hoop julle verstaan dit so en ons wil aan almal wat ons ondersteun het en wat ons as kliente leer ken en lief kry het soos familie, sê Baie Dankie. Julle lê vir ons baie na aan die hart. Mag Jesus elkeen seën en mag Sy wonderlike son oor elkeen van ons skyn met warmte, liefde, geluk en vreugde, vir wlkeen sy plekkie op ons Aarde hê.

  • Admin Mail:
    100% Local: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Place (overall):
    Rate this Place individually for:
    Service
    Staff
    Value

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order