Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  • Datums en Tye:
    Donderdag, 29 Augustus 2019 - 09:00-22:00
    Vrydag, 30 Augustus 2019 - 09:00-22:00
    Saterdag, 31 Augustus 2019 - 09:00-22:00
    Sondag, 1 September 2019 - 09:00-15:00

    Plek:
    Yonder

     

    Toegang:
    Donderdag, 29 Augustus 2019

    Volwassenes R50 pp
    Senior Burgers (65 jr en ouer) R30 pp
    Kinders (6 – 15 jr) R30 pp
    Kleuters (0 – 5 jr) Gratis

     

    Vrydag, 30 Augustus 2019

    Volwassenes R60 pp
    Senior Burgers (65 jr en ouer) R30 pp
    Kinders (6 – 15 jr) R30 pp
    Kleuters (0 – 5 jr) Gratis

     

    Saterdag, 31 Augustus 2019

    Volwassenes R70 pp
    Senior Burgers (65 jr en ouer) R40 pp
    Kinders (6 – 15 jr) R40 pp
    Kleuters (0 – 5 jr) Gratis

     

    Sondag, 1 September 2019

    Almal  R50 pp
    Kinders  R30 pp

    Speelpark | Kunstenaars | Kinderproduksies | Kos en Kuns Stalletjies | Kuns Uitstallings | Pretpark
    4x4 | Toutrek | Colour Run | Kaskar | Fiets Wedren | Boccia | Sterkman

    PROGRAM:
    DONDERDAG
    29 AUGUSTUS 2019
    • Omgee-projek
    • Onthaal: Senior burgers
    • Pretpark, kosstalletjies, kunsmark, craft bier
    • Kindervermaak en onder dit Kunsuitstalling: WHAG; Jakkie Louw

    Venue @ Yonder:
    18:00 - DONNÉ HUNT
    18:30 - XANYA & DILLAN
    19:00 - DIANA & WHITEY
    20:00 - JAN RHAAP
    21:00 - JAKKIE LOUW EN BAND

    Haakbosskerm:
    19:00 - SKAAPKOP & KAIINGS Met: Vaatjie & Piet Pompies
    Tradisionele kuiergeregte vir die fynproewer

    VRYDAG
    30 AUGUSTUS 2019
    09:00 – 22:00

    • Pretpark, kosstalletjies, kunsmark, kleuterkamp, ponieritte, treinritte
    • Beskermde toesig vir kleuters en peuters
    • Kunsuitstalling: WHAG
    • Micro Beer Breweries

    10:00 - DENNIS DIE NAR
    10:00 - DAMESOGGEND Met: Martelize Brink (RSG) & Johan Gunter (Radio Rosestad)
    10:00 - DIE PERSOON MET ‘N GESTREMDHEID
    10:30 - JAKKIE LOUW POPPEKAS
    11:00 - BOCCIA: Spel gespeel deur gestremdes
    14:30 - VLR-KOMPETISIE Met: Hoërskole
    16:00 - IN GESPREK Met: Professor Danie Goosen (Voorsitter:FAK & Akademiese hoof: Akademia)

    Venue @ Yonder:
    17:00 - ALBERTO MAZZONCINI
    17:30 - IVAN ROUX
    18:00 - LEAH
    19:00 - ADAM
    20:00 - TOUCH OF CLASS
    20:45 - SAARKIE
    21:45 - STUART MILNE
    Besprekings kan vooraf by Computicket gedoen word @ R150.00 pp. Dit sluit jou toegangskaartjie tot die venue sowel as die terrein in.

    Oop verhoog – Haakbosskerm:
    17:00 - KRÜGER BAND
    18:00 - EMPIRE BAND
    19:00 - STUART MILNE
    19:30 - MARS
    20:00 - WILLEM BOTHA
    21:00 - IVAN ROUX
    21:30 - GAGE

    SATERDAG
    31 AUGUSTUS 2019

    07:00 - PADFIETSWEDREN Afstande: 10km, 30km, 100km
    08:00 - PARA-CYCLING 5km Rolstoelresies
    08:00 - COLOUR FUN RUN 5km
    08:00 – ROLSTOELRESIES 50m vir persone sonder ‘n gestremdheid
    09:00 – ME YONDER HARTSFEES
    09:30 - KLIKKERLAND
    11:00 - ROLSTOELRUGBY
    14:00 - STERKMAN Met: Johan Els
    15:00 - TOUTREK

    Venue @ Yonder:
    17:00 - FRANCOIS BOUWER
    17:30 - Mars
    18:00 - FRANJA DU PLESSIS & RUAN JOSH
    20:00 - MONIQUE STEYN
    21:00 - BEAUTY & THE BEAST Met: Caroline Grace & Fat Man
    Besprekings kan vooraf by Computicket gedoen word @ R150.00 pp. Dit sluit jou toegangskaartjie tot die venue sowel as die terrein in.

    Oop verhoog – Haakbosskerm:
    17:00 - ALBERTO MAZZONCINI
    17:30 - XANYA & DILLAN
    18:00 - FRANCOIS BOUWER
    18:30 - G & T
    20 :00 - BROERS
    21:00 - THE ROCKETS

    SONDAG
    1 SEPTEMBER 2019
    11:00 - EREDIENS Met: Jan de Wet
    11:00 - KINDERDIENS Met: Dennis die Nar

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order