Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Saterdag, 3 Augustus 2019
    Tyd: 18:00
    Plek: Memory Fields Guest Farm
    Koste: R2500 p/tafel (10 mense), R250 p/kaartjie, R150 kinders o/12
     
    Gekookte Ete Ingesluit
    Kontantkroeg Beskikbaar
     
    Die aand bied ‘n nostalgiese terugblik op ons erfenis, ‘n skakel met die verlede, ‘n trotse skakel.
    Kom herleef en waardeer ‘n era wat verby is.
     
    Bring die mense saam, wie vir jou saak maak.
    Kom skep groot en skep diep.
    Kom skink ‘n glasie goeie wyn.
    Sink weg in jou stoel en jou gemaklikheid.
    Boeremusiek is ‘n sielvolle ding, ‘n peinsende ding, jy met jou gedagtes en ek met myn.
     

     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order