Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Saterdag, 11 September 2021
    Tyd: 12:00
    Plek: Bella Cardi
    Kaartjies: R500pp
    KLIER HIER OM AANLYN TE BESPREEK
     
    Een van 21 eksklusiewe Willem Botha Make-Up Masterclasses in samewerking met MUD in 2021.
    Kom kuier saam by die Bella Cardi in Kimberley. Beperkte spasie beskikbaar weens Covid-maatreëls.
    Event sluit ‘n optrede deur Willem Botha en ‘n 2-uur make-up masterclass in. Beslis nie iets wat jy wil misloop nie!
     
    Jou kaartjie sluit ook die volgende in:
    • Verwelkomingsdrankie
    • Koffie & Tee
    • Versnapperinge
    • Water
     
    Kontantkroeg sal beskikbaar wees op die dag.
    *aanbieding is in Afrikaans
     
    Kontak Loka Boutique Kimberley vir meer info: 060 466 6676
     

     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order