Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  •  
    Voëlveiling @ NG Kerk Newton
     
    Datum: 5-6 Mei 2017
    Tye: Vanaf 08:00
    Plek: NG Kerk Newton
     
    Voëls kan besigtig word op Saterdag tot 10:00 waarna hulle op veiling beskikbaar sal wees.
    Saterdag vanaf 8uur sal heerlike eetgoed te koop wees by die verskeie stalletjies.
     
    Vir die eerstekeer word die jaarlike Voëlveiling by ons Gemeente aangebied. Behalwe vir die voëls wat op veiling aangebied gaan word, sal daar op Saterdag op groot skaal pannekoek, worsbroodjies, sosaties, kerrie en rys asook koffie en tee te koop aangebied word. Die markiestent sal ook weer opgeslaan word – so kom kuier saam met ons.
     

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order