Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  • Datum en Tye:
    Vrydag 31 Mei 2019 @ 12:00 tot Saterdag 1 Junie 2019 @ 15:00
     
    Plek:
    NG Kerk Newton, Kimberley Kerkgronde, Blackstraat
     
    KOM GENIET BRAAIVLEIS, BOEREWORSROLLE, PANNEKOEK, VARS GEBAK, VETKOEK, JAFFELS, KERRIE & RYS, HAMBURGERS, POEDING, INGEMAAKTE LEKKERNYE, LEKKERGOED, SKYFSKIET, WIT OLIFANTE EN NOG HOPE MEER…
    Oornag in ’n Ossewa
     
    Kom beleef ‘n eg Suid-Afrikaanse ervaring soos min!!
    Braaivleis, biltong en boeretroos soos net ons Afrikaners dit kan kry.
    Ons bied aan: ‘n nostalgiese oorslaap in ‘n 107 jaar oue transportwa.
    Twee volwassenes slaap met gemak in die kaptent, gesinsbesprekings tot ‘n Maksimum van 5 persone is geen probleem nie. Matrasse en beddegoed tesame met ‘n heerlike plaasontbyt word voorsien. Vanaf R200.00 p/p kan u hierdie ervaring kom deel tydens ons jaarlikse
    Basaarfees. Bespreking is belangrik en moet gedoen word voor of op die 30ste Mei 2019.
    Kontak gerus vir John Roderick by 0764312212.
    Ns. Vir die gelukkige gesin/egpaar word as toegif ook die Vrydagaand ‘n voorlaaier demonstrasie asook kort geskiedenis daarvan soos gebruik
    tydens die groot trek aangebied!
     

     

     

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order