-
Date: Wednesday, 19 June 2019
Time: Doors open 18:00
Venue: The Occidental Bar (The OX)
Tickets: R150pp
CLICK HERE TO BOOK TICKETS ONLINE
TWEE tree die 19de Junie op by The Occidental Bar in Kimberley.
Die duo het bekendheid verwerf in 2015 toe hulle KykNet se AfriVisie gewen het met Herman se lied, Ek Sweer.
Kom geniet ‘n aand van kos, smaaklike wyn en goeie musiek. Liedjies soos Piekniek vir twee, Brandewyn, Kaggel, Familie ens kan na uitgesien word.
Die vertoning begin om 20h00 maar die deure sal reeds van 18h00 oop wees.
Vir verdere navra, stuur gerus ‘n e-pos na christoakleinhans@gmail.com
Sien julle daar!
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=34946
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-