-
Datum: Vrydag, 3 Mei 2019
Tyd: 18:30 vir 19:00
Plek: Hoërskool Diamantveld
Koste: R350pp / R3500 per tafel
Drag: Informeel
Die gewilde TV-program, Toks & Tjops kom kuier in Kimberley. Dit vind plaas op 3 Mei as deel van die Wildeklawer interskole rugbytoernooi.
Belangstellendes wat dit wil bywoon moet vinnig spring, die hoeveelheid kaartjies is beperk.Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=34608
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-