-
Datum: Dinsdag, 2 April 2019
Tyd: 18:30
Plek: William Humphreys Kunsgallery – Palette Teetuin
Kaartjie: R100pp (sluit in ligte ete en glas wyn)
Stéfan Burger boekbekendstelling by die WHAG ten bate van Caritas.
Stéfan Burger, wat ook tydens Caritas se Midnight Market verlede jaar opgetree het, is op Dinsdag, 2 April om 18:30 by die Palette Teetuin by die WHAG (William Humphreys Kunsgallery)!
Dit gaan ‘n wonderlike aand wees! Musiek, kuns en voorlesings uit sy boek ‘My Naam Is Hoop’.
Kaartjies kos R100 per persoon en sluit ‘n ligte ete en ‘n glas wyn in.
Skakel gerus vir Sandra by 087 150 5041/3 of epos sandra@caritas.org.za om jou kaartjie te bespreek.
Hoop om jou daar te sien!
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=34368
-
-