-
Kansa Matrieknooi Potjiekos Kompetisie @ Griquas Rugbystadion
Datum: 8 Oktober 2016
Tyd: 10h00 tot 16h00
Plek: Griquas Rugbystadion
U word vriendelik versoek om Desire Jacobs te ondersteun met KANSA Matrieknooi 2016 se Potjiekos Kompetisie wat saam met die Diamond Bier Fees gehou word.
Inskrywingsgeld beloop R100.00 per pot en kan direk in KANSA se bankrekening inbetaal word.
(Bankbesonderhede op Inskrywingsvorm)
KLIEK HIER VIR ‘N INSKRYWINGSVORM
KLIEK HIER VIR DIE POTJIEKOS KOMPETISIE REËLS
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=24942
-
-