Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  • Kom vergesel ons by die Petrusburg Skoufees met kunstenaars soos Lianie May, Dusty Dickson en Thys die Bosveldklong.

    Wyn proe, Sterkman kompetisie, Groot veskeidenheid uitstallers, Kinderpretp-ark en menigte kosstalletjies beskikbaar. Besig stoet skape en beeste. Windhond klub skou. Saalperd Streekskampioenskap en Fries perde.

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Overall Rating:

    1 Review on “Petrusburg Skoufees”

    1. anet van der Merwe Petrusburg Skoufees

      Goeie dag

      Kan ek asb die datums en n skou aansoek bekom asb.
      Vir n stalletjie op die skou.
      Ek doen gratis graveering op hangertjies en honde tags en messe en ringe en armbande.
      Ek laser name en boodskappies op self gemaakte leer armbande.
      Op al die items word daar gratig graveering of laser gedoen.
      Ek doen ook tydelike tatoeering.
      En “kostuum” juwele. Ek het n “presentation” uitleg wat ek kan voorle.

      Sal graag n stalletjie”karavaan” wil bekom vir die tydperk asb.

      Ek se dankie
      Groete
      Anet vd Merwe 082 32 65 285

    Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order