-
Datum: 26 & 27 Julie 2023
Tyd: hekke open 17:30
Plek: Hoërskool Diamantveld
Bring saam jou piekniekkomberse/kampstoele en kom geniet ‘n aand onder die sterre saam vriende en familie. Heerlike verversings sal ook te koop wees.
26ste Julie: Encanto
27ste Julie: Vir AltydShortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=40097
-
-