Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  •  
    Ontbyt & Mode Parade @ Hoffe Park
     
    Datum: Saterdag, 29 Oktober 2016
    Tyd: 10:00
    Mode Parade: 11:30
    Koste: R75, Kinders onder 10: R40
    Mode Parade: R50
     
    Ons wil lekker ontspanne ontbyt hou vir oud en jonk. Ten bate van CANSA.
    Ontbyt R75. Kinders onder 10, R40.
    Inskrywing vir modeparade, R50.
    Jy hoef nie ontbyt by te woon vir mode parade. Ons wil almal betrek.
    Mode parade begin 11h30.
     
    Klasse:
    1. Mej Flinter – Baba’s dogters onder 1jaar
    2. Mnr Spiertier – Seuntjies onder 1jaar
    3. Dogtertjies onder 6 jaar
    4. Seuntjies onder 6jaar
    5. Dogters onder 12jaar
    6. Seuns onder 12 jaar
    7. Mej. Tiener – Meisies onder 18
    8. Mnr. Tiener – Seuns onder 18
    9. Mamma Cowboy
    10. Pappa Tarzan
    11. Ouma Somer
    12. Oupa Boer
     
    Kom mense ondersteun my dis vir ‘n goeie doel.
     

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order