-
Hoërskool Diamantveld O/13
RUGBY & NETBALTOERNOOI 2015Hoërskool Diamantveld nooi U hartlik uit na die O/13 Rugby en Netbaltoernooi in 2015.
Datum: 27 en 28 Februarie 2015
Plek: Hoërskool Diamantveld Sportterrain
80 Jaar FeesvieringPRYSGELD
Rugby:
R10 000 (span met aantreklikste spel)
R10 000 (span met meeste drieë)
Netbal:
R10 000 (span met aantreklikste spel)
R5 000 (span met meeste doele)
R5 000 (span met beste verdediging)WEDSTRYDE
Vrydag 27 Februarie 2015 begin wedstryde om 14:00
Saterdag 28 Februarie 2015 begin wedstryde om 08:30Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=12952
-
-