-
Gemsbok Netbal Kidz
Vakansie – NETBAL – Kliniek
Dogters o/6 – o/13 Hoërskool Diamantveld
Woensdag – 15 Julie 2015
09h00 – Kliniek Afskop
12h00 – Afsluiting
Donderdag – 16 Julie 2015
09h00 – Kliniek Afskop
12h00 – Afsluiting
Vrydag – 17 Julie 2015
MA & DOGTER DAG
09h00 – Kliniek Afskop
12h00 – Aflsuiting
R350 per speler
Elke Meisie ontvang:
* Netbal Hempie
* Wimpy Burger
Daaglikse Pryse
Doelaksie: Claudia Basson (Protea Speler)
Fokuspunte:
Balvaardighede, Doelaksie, Aanval, Verdediging, Spoedwerk, Wedstryde
Besprekings sluit 20 Junie 2015
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=13167
-
-