Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  •  
    Koekedoor_Middagete
     
    !Xhunkhwesa bied aan
    ‘n Heerlike ligte middagete saam met die Noord-Kaap se eie Koekedoor deelnemer Mareli Visser.
     
    DATUM: 23 Mei 2015
    PLEK: Horseshoe Motel
    TYD: 11:00
    KOSTE: R160
     
    Bespreek jou kaartjies by
    Geraldine of Lizelle
     
    Die oggend behels ‘n demonstrasie deur Mareli. Die prys sluit in ‘n lasange ete, koffie/tee of sap.
    Daar sal ook van Mareli se gebak te koop wees.
    Elke gas sal ‘n geskenk pakkie ontvang wat Mareli gebak het.
    Fondsinsameling ten bate van !Xunkhwesa Gekombineerde skool op Platfontein.
     

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.